BULLETIN 22 Januarie 08:30 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF gaan ‘n strafsaak teen minister MacPherson open # Die vertraging in voëlgriep-entstof bedreig die pluimveebedryf # En internasionale vlugte na Tel Aviv word hervat
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………