Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Daar is kommer oor pogings om die regmatigheid van die Verkiesingskommissie te ondermyn
# TLU SA sê die regering het nie die land se waterkrisis opgelos nie
# ’n Europese hof verwyder twee Russiese miljardêrs van die Europese Unie se sanksielys
# En gholf: McIlroy het vertroue in sy spel voor die Meesterstoernooi vandag op Augusta begin
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………