Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 10 Januarie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Naptosa vra vir ‘n ondersoek na ongekwalifiseerde onderwysers in Suid-Afrikaanse skole
# Die DA doen ‘n beroep op ouers om die instapsentrums vir dringende skoolplasings te gebruik
# En die voormalige Skotland-rugbykaptein Stuart Hogg word gevonnis vir die mishandeling van sy vervreemde vrou
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………