Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 24 Oktober 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF verwelkom die daling in inflasie, maar sê ‘n ander monetêre beleidsbenadering is nodig
# ActionSA sê die jongste inflasiedata weerspieël die veerkragtigheid van die Reserwebank se monetêre beleid
# En ‘n staking deur 33-duisend werkers by Boeing duur voort
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………