Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 14 Oktober 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA is bekommerd oor die Departement van Openbare Werke se versuim om projekte te voltooi
# Die ANC beklee 50-persent van die poste in Tshwane se nuwe burgemeesterskomitee
# En padwedlope: Ruth Chepngetich van Kenia verpletter die vrouemarathon-wêreldrekord
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………