Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 30 September 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om 08:30………
# Daar is glo teenstrydighede in die minister van Justisie se leningsooreenkoms
# Die DA vra vir vinnige optrede ná die dodelike massaskietery in Lusikisiki
# En gholf: Amerika wen die Presidentebeker vir die 10de agtereenvolgende keer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………