Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 26 Augustus 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA sal die finansieringskrisis met die kommissaris van die Nasionale Lotery bespreek
# Die DA verwelkom ‘n ondersoek na die vermiste 500-miljoen-rand by Onderstepoort
# En die wêreld se oudste man vier vandag sy 112de verjaardag
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………