Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 15 Augustus 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Energieraad wil hê die Wysigingswetsontwerp op Elektrisiteitsregulering moet onderteken word
# Numsa bereik ‘n loonooreenkoms met Bidvest SA
# En ’n epidemioloog waarsku kinders loop ’n groter risiko vir A-pokke-infeksie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………