Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 13 Augustus 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ouditeur-generaal wil hê meer moet gedoen word om wesenlike onreëlmatighede te voorkom
# Die polisie arresteer meer as 14-duisend verdagtes in ‘n weeklange optrede
# En die VSA stuur ‘n duikboot met geleide missiele na die Midde-Ooste
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………