Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 12 Augustus 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Sanco verander sy standpunt oor die regering van nasionale eenheid
# Joe Biden sê hy het uit die presidensiële wedloop getree om te keer dat Trump wen
# En die Neema-stigting vir Dowes sê Mej SA, Mia le Roux se oorwinning is geskiedkundig
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………