Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 5 Augustus 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Instituut vir Sekerheidstudies sê die konstruksiemafia doen ’n wanvoorstelling van beleid
# Die SAKP wil hê Nasionale Gesondheidsversekering moet onmiddellik ingestel word
# En Kamala Harris sal binnekort haar verkiesingsmaat aankondig
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………