Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 1 Augustus 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF sê Ramaphosa lei die land oor ’n afgrond
# Die adjunkminister van Handel en Nywerheid sê Suid-Afrika moet ‘n ekonomie skep wat klem lê op uitvoere
# En die VSA het ‘n pleitooreenkoms aangegaan met die beweerde 9/11-meesterbrein
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………