Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 1 Augustus 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê dis noodsaaklik om Suid-Afrika se elektrisiteitsprysbeleid te hersien
# Netanyahu waarsku Israel sal enige wraakaanvalle vergeld
# En Olimpiese Spele: Djokovic maak geskiedenis toe hy deurdring na die kwarteindronde
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………