Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 29 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die MK-party is geskok oor die uitgelekte onthulling oor Zuma se skorsing uit die ANC
# ‘n Kragonderbreking by die Kaapstad Internasionale Lughawe ontwrig vlugte
# En motorsport: Hamilton wen die Belgiese Grand Prix nadat Russell gediskwalifiseer word
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………