Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 27 Maart 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Fikile Mbalula sê niemand kan iets steel wat aan die ANC behoort nie
# Die EFF ondersteun die DA se mosie van wantroue teen Mapisa-Nqakula
# En die regter snoer Trump voor sy omkoopgeld-verhoor
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………