Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 23 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF het onderneem om steeds die uitvoerende gesag te kritiseer
# Die Konstitusionele Hof baan die weg om Sasol vir prysvasstelling te vervolg
# En fietsry: Die Tour de France-kampioen, Tadej Pogačar gaan nie aan die Olimpiese Spele deelneem nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………