Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 17 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Internasionale Monetêre Fonds hou Suid-Afrika se groeivooruitsig onveranderd
# Uitspraak word voorbehou in Eskom se appèl teen die openbaarmaking van sy steenkool- en dieselkontrakte
# En fietsry: Jasper Philipsen wen die 16de skof van die Tour de France
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………