Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 11 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Fikile Mbalula verwerp bewerings dat die ANC gedwing is om met die DA saam te werk
# Equal Education wil hê Zizi Kodwa as parlementslid verwyder word
# En Tennis: Suid-Afrika se Kgothatso Montjane dring deur na die kwarteindronde by Wimbledon
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………