Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 9 November 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Masemola waarsku onbesliste rade kan die samestelling van munisipale rade vertraag
# Dali Mpofu sê die MK-party het informele koalisiegesprekke met sommige politieke partye gevoer
# En ‘n vermeende huurmoordenaar is gearresteer vir die moord op ‘n voormalige burgemeester van Knysna
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………