Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 1 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Firoz Cachalia prys die polisie vir die handhawing van wet en orde tydens die betogings
# Die Weermag word in Johannesburg en Durban ontplooi om die vrede te handhaaf
# En die ANC verwelkom die veranderinge aan Ramaphosa se kabinet
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………