Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 17 Mei 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ActionSA verwelkom die weiering van die regering se appèl teen beurtkrag
# Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging gaan regstappe doen teen die NGV
# En ‘n Suid-Afrikaanse kunstenaar wen die Deutsche Börse-fotografieprys
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………