Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 15 Mei 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ’n Peiling toon 47,3% van DA-ondersteuners is ten gunste van ’n koalisie met die ANC
# COPE blameer mislukte ANC-beleid vir die verswakkende werkloosheidsyfer
# En Trump se regspan probeer om die geloofwaardigheid van sy voormalige prokureur Michael Cohen af te breek
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………