Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 19 Maart 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Minister Gordhan verseker SAL-werknemers hulle sal nie afgedank word nie
# Business Leadership SA wil hê die regering moet die verskaffing van doeltreffende waterdienste verseker
# En ten minste 12 mense is in Haïti dood te midde van stygende bendegeweld
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………