Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 8 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê die ANC ondersteun leuens in die Parlement om kaderontplooiing te beskerm
# Minister Godongwana gaan vandag die Nasionale Tesourie-begroting ter tafel lê
# En die dodetal in die vloedgeteisterde Texas styg tot meer as 100
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………