Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 1 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola sê die herstel van makro-ekonomiese bestendigheid is noodsaaklik
# Die DA gaan vandag strafregtelike klagte teen minister Nkabane indien
# En Donald Trump se wêreldwye staking van noodhulp kan 14-miljoen sterftes tot gevolg hê
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………