Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 30 Junie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Fikile Mbalula sê DA het ‘n keuse om die regering van nasionale eenheid te verlaat
# Die polisie ondersoek die ontvoering van ‘n nege dae oue baba by ‘n winkelsentrum in Kaapstad
# En rugby: Jean Kleyn moet weens ‘n besering uit die Springbok-groep onttrek
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………