Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 8 Mei 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC beskuldig die DA van misbruik van die regbank
# Panyaza Lesufi sê die DA se mosie van wantroue in die burgemeester van Johannesburg sal misluk
# En nog geen pous is verkies na die eerste stemming van die kardinaalsvergadering nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………