Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 5 Mei 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Werkgroep sal die uitwerking van die onttrekking van Amerikaanse befondsing vasstel
# Julius Malema sê die begrotingsgeveg is om die land se ekonomiese struktuur te transformeer
# En Netanyahu belowe om die Houthi-lughawe-aanval te wreek
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………