Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 27 Maart 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die VF Plus sê die Kill the Boer-liedjie sal altyd haatspraak wees
# Meer as 700 verdagtes word in hegtenis geneem in ‘n landwye operasie
# En Donald Trump kondig ‘n tarief van 25-persent aan op alle ingevoerde voertuie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………