Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 18 Maart 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Creecy sê daar is vordering met die opknapping van die Lugverkeernavigasiediens
# ’n Wes-Kaapse voorspraakgroep is ook op pad na Trump
# En rugby: Die Shimlas, Maties, Tuks en UJ is op die wenpad in die vyfde ronde van die Varsitybeker
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………