Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 12 Maart 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Cosatu wil ‘n dapper, progressiewe en mensgesentreerde begroting hê
# Die Batebeslagleggingseenheid lê beslag op die bates van ‘n vermeende kinderpornografie-paartjie
# En Oekraïne stem in tot ‘n voorstel vir ‘n 30-dae skietstilstand
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………