Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 3 Februarie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Mantashe sal die hoofrede lewer by die Belegging in Afrika-mynbou Indaba
# Mexiko, Kanada en China gaan vergeldende tariewe teen die VSA instel
# En netbal: Suid-Afrika het die gasvrou Engeland in die Nasiesbeker geklop
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………