Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 7 Januarie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF sê die BELA-wet moet sonder versuim in werking gestel word
# ‘n Bioinformatika-spesialis sê die metapneumovirus-uitbreking in China is nie ‘n bedreiging vir Suid-Afrika nie
# En ‘n Amerikaanse winterstorm eis ten minste vyf
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………