Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 7 Januarie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Professor meen die saak teen die publikasie van die matriekuitslae is nie sterk nie
# Die Amerikaanse Kongres bevestig Donald Trump se 2024 presidensiële verkiesingsoorwinning
# En gholf: Scottie Scheffler sal die American Express-toernooi misloop as gevolg van ‘n handbesering
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………