Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 6 Januarie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA ondersteun ‘n florerende gemengde ekonomie in Suid-Afrika
# Oekraïne begin met ’n nuwe aanval in Rusland se Koersk-streek
# En laastens, Jodie Foster, Demi Moore en Colin Farrell is onder die groot wenners by die Golden Globes
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………