Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 12 Desember 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Staatsdienskommissie gaan die Staatsinligtingstegnologie-agentskap ondersoek
# Suid-Afrika herdenk die Wêrelddag vir Gesondheidsdekking
# En sokker: Saoedi-Arabië sal die 2034-Wêreldbeker vir Mans aanbied
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………