Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 5 Desember 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Brian Molefe stel voor Eskom plaas die hele land op voorafbetaalde elektrisiteit
# ’n Verdere meer as 20 onwettige mynwerkers verlaat die Stilfontein-myn
# En Franse LP’s het premier Barnier met ’n mosie van wantroue uit die kussings gelig
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………