Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 6 September 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Mashatile sê polisie moenie huiwer om hulself teen gewelddadige misdadigers te beskerm nie
# MTN ondersoek bewerings teen uitvoerende hoof Ralph Mupita
# En, Krieket: Laura Wolvaardt en Marco Jansen bekroon as Suid-Afrika se spelers van die jaar
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………