Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 3 April 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ’n Reuse-aardbewing het die ooskus van Taiwan getref
# Die Batebeslagleggingseenheid verkry ‘n bewaringsbevel van R43-miljoen in verband met bedrog by die DRK-ambassade
# En krieket: De Kock en Yadav help die Lucknow Super Giants om te wen in die IPL
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………