Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 12 Augustus 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ace Magashule sê die staat behandel sy voormalige persoonlike assistent soos ‘n terroris
# Minister Mchunu is bekommerd oor die ontdekking van militêre opleidingstoerusting
# En 17 mense is dood in ‘n grondstorting by ‘n stortingsterrein in die Ugandese hoofstad
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………