Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 29 Julie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die kantoor van die hoofregter sê Mandisa Maya het nie noue bande met Zuma nie
# Antony Blinken blameer Hezbollah vir ‘n dodelike aanval op die Golanhoogte
# En Olimpiese Spele: Tatjana Smith en Pieter Coetzé beïndruk in die swembad
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………