Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 6 November 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC loop steeds nasionaal voor, terwyl die MK-party veld wen in KwaZulu-Natal
# TLU SA vra die regering om AGOA te herstel en alternatiewe markte te ontwikkel
# En die akteur en komediant Russell Brand is skuldig bevind aan verkragting en seksuele aanranding
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………