Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 26 Oktober 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA-leier sê die party is op die rand van geskiedenis in die komende verkiesing
# Duduzane Zuma sê die MK-party huiwer nie om mense te verwyder wat nie hul werk doen nie
# En, Marine Le Pen beloof om “ware verandering” in Frankryk teweeg te bring
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………