Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 21 Oktober 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Suid-Afrika en Uganda gaan handels- en beleggingsbande versterk
# Die EFF eis dat die burgemeester van Tshwane bedank oor die Bronkhorstspruit-waterkrisis
# En Brittanje begin’n verdedigingsmissie om Saoedi-Arabië te beskerm
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………