Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 9 Oktober 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minstens 14 voertuie is tydens gewelddadige betogings deur March-and-March in Durban aan die brand gesteek
# Giwusa waarsku teen die voortdurende agteruitgang in die vervaardigingsektor
# En pro-Palestynse groepe vra vir ‘n boikot van Bocelli se konsert in Jordanië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………