Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 12 Junie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Creecy sê die brandstofbedryf is ‘n strategiese sektor
# Die Parlement doen ‘n beroep op die regering om die staalbedryf te red
# En sokker: die Bafana Bafana-afrigter sê hulle het nie hul teenstanders met aanvalle bedreig nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………