Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 21 April 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# BLSA sê toerisme bied ‘n geleentheid te midde van wêreldwye onsekerheid
# Die DA sê meer as 150-duisend entstofdosisse word vermis in Gauteng
# En motorsport: F1 bring verskeie regulasieveranderinge aan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………