Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 11 Maart 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê ekonomiese groei moet werkgeleenthede skep en meer geleenthede bied
# Minister Hlabisa sê munisipaliteite moet bestendige drywers van ekonomiese groei en dienslewering word
# En Pete Hegseth sê die VSA sal nie toegee in sy oorlog met Iran nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………