Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 29 September 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Feroz Cachalia sê Interpol is steeds op soek na die Gupta-broers
# Die EFF doen ‘n beroep op ‘n gespesialiseerde nasionale taakspan teen massaskietvoorvalle
# En Iran se minister van Buitelandse Sake sê dit is óf konflik óf diplomasie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………