Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 20 Mei 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die DA prys Suid-Afrikaners wat oorsee stem
# Onderhoude vir drie vakante poste by die Appèlhof begin vandag
# En motorsport: Verstappen troef Norris en beklink ’n oorwinning by Imola
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………